Terme:
- Swierig Baljaar het die reg om reels in te bring & terme te verander soos nodig.
- Maandelikse klubfooie moet voor die 7de van elke maand betaal wees.
- Lidmaatskap is onbebaald en kan slegs beƫindig word met een maand skriftelike kennis.
- Lede mag nie ander lede teister nie.
- Lede moet positiewe voorstelle maak & nie negatiewe kretiek lewer of foutvind nie.
- Lede moet die bywonings register teken by aankoms vir rekord doeleindes.
