SWIERIG BALJAAR DIE BESTE PLEK VIR VRYDAEAANDE BESONDER LEKKER VASDANS DANSFUNKSIES!

Swierig Baljaar venue and Friday evening activity

 

SWIERIG BALJAAR BIED:

  • PUIK MUSIEK
  • GOEIE KLANK
  • LIEDJIE VERSOEKE WELKOM
  • GROEP- & LYNDANSE
  • BRAAI FASILITEITE
  • ALLE FOOIE WORD SO LAAG MOONTLIK GEHOU
  • POOG OM WAARDE VIR GELD, PLESIER & TEVREDENHEID TE VERSEKER
  • GEREELDE DEFTIGE BALFUNKSIES

———————————————————————-

Hoekom ons Swierig Baljaar begin het… was sodat mense ook die ervaring kan hê wat ons gehad het toe Kokomos, Wild West & nog heelwat vasdans dansplekke nog bestaan het dekades gelede. Daar was nie so iets soos losdans by hierdie plekke nie & dit was ordentlik. Bygenoem kon meeste gaste Sokkie, SA Two Step, Setees, Sakkie Sakkie & Boerewals dans.

Vir ‘n aantal jare reeds, kla baie mense dat hulle smag na sulke plekke & ons ook gesmeek het om asseblief te help. Hulle het ook gesmeek vir deftige formele balfunksies. Om hierdie rede het ons dit toe begin asook die balfunksies ingestel.

Mense het ook baie gekla oor die formele & informele funksies wat in Bfn gehou word want al is dit deftig is die musiek van so ‘n aard dat daar nie op gedans kan word nie.

Vandat ons met Swierig Baljaar begin het, het ons nog net komplimente gekry vir ons musiek of liedjiekeuse & veral vir ons klank. Ons maak ‘n punt daarvan om liedjie versoeke te speel. Party liedjies is luistermusiek & dit word dan tydens etenstyd, indien daar etenstyd is, wat gewoonlik net 20 minute duur, gespeel.

Word ‘n lid by Swierig Baljaar vir R20.00 per maand en geniet die voordeel om slegs R30.00 of niks te betaal op ‘n Vrydagaand.


om lid te word by Swierig Baljaar Ontspanningsklub.

Kies:

  • “Algemene Lidmaatskap” vir gewone lidmaatskap of
  • “Enkel Ouer Lidmaatskap” om lid te word as Enkel Ouer of
  • Toegewyde lidmaadskap” om ‘n Toegewyde lid te word, of
  •  “BBP/VIP Lidmaatskap” om ‘n spesiale BBP lid te word.

NB: Alle lidmaatskap opsies is vir 1 persoon!

Maskerbal 12❤️🌹💘‼️🔔MASKERBAL MET ETE 12 Mei – Deftig nie duur nie‼️💝💌❤️
👉🎵🎶Hierdie is ons 2de MASKERBAL.🌞 So kom geniet die aand saam met ons want daar is min goed deesdae wat bekostigbaar is soos ons funksies wat mens kan geniet✨🌈‼️Ons hou doelbewus ons pryse laag‼😙🫰
👉🎈🎊🎉 KLEREDRAG: Formeel met Klein Oop-Neus Maskertjie Wat Heel Aand Kan Aanbly💝
👉📍Trek aan so formeel as verkies! Prys vir die Beste Geklede Paartjie‼️❤️
📌NB. Die dansmusiek begin stiptelik 19:00!🕺🏻🔊🎼🎵🎶💃🔊🎶Jou liedjie-versoeke word vir jou gespeel!💃🏻🕺🏻🔊🎼🎵🎶💃🔊👉🎵🎶 Whatsapp jou liedjie-versoek & dit word vir jou gespeel.💪🏻🙂
👉💥Ons doen baie moeite om waarde vir geld, plesier & tevredenheid te verseker & ons bring baie lekker funksies terug wat uitgesterf het na 1994.💫🌞
👉🔥 Spyskaart: Sjerrie by Aankoms, Bief Bredie, Rys, Slaai, Malva Poeding & Vla!😋
👉Bring Eie Drinkgoed. Wynglase & Waterglase Op Die Tafels Gedek🍷
👉🪙🎟️ R160 per persoon, betaalbaar voor Don 11 Mei.😃👉🏦 NG Kerk Wilgehof se SAAL – Ingang in Kroon Straat!💃🏻🕺🏻
👉📱 WhatsApp Boodskappe na Lizelle 0736300442
👉🧐🤩 Sien jou daar ❗😊😉
💥👇🏻👇🏻👇🏻👇🏻👇🏻👇🏻👇🏻🔥
https://www.facebook.com/groups/629628814777737

ADDISIONELE FOTOS EN VIDEOS VAN VORIGE FUNKSIES OP ONS FACEBOOK BLAD: 

LAASTE FUNKSIE - Valentynsbal

Stephen

ADDISIONELE FOTOS EN VIDEOS VAN VORIGE FUNKSIES OP ONS FACEBOOK BLAD: